Lianel Schwartz Couture

It is my passion to please you
We spesialize in the designing of an original outfit for any special occasion to suit your personal style, figure, colouring and preferance. We advise you on the choice of accessories and jewelry to perfect your final image.

Each garment is a masterpiece, perfectly finished off by hand and manufactured from only the finest fabrics and most durable trimmings and beads.

Dit is my passie om jou tevrede te stel
Ons spesialiseer in die ontwerp van ‘n oorspronklike uitrusting vir enige spesiale geleentheid om jou persoonlike styl, figuur, gelaats- en haarkleur en voorkeure te pas. Ons adviseer jou met betrekking tot die keuses van bykomstighede en juwele.

Elke uitrusting is ‘n meesterstuk wat met die hand afgewerk is tot in die fynste besonderhede en vervaardig is uit slegs die beste materiale en duursaamste kant en krale.